|
Struisvogel Filet Met Zoete Parikasaus
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 125 ml soetrissiesous -
5 ml vars gemmer -
volstruisfilet of volstruissteaks -
suurlemoen of lemmetjies -
broccoli -
sesamsaad
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Meng 125 ml soetrissiesous (jy kan dit gebottel koop) en 5 ml fyn gekapte gemmer. Sny ′n volstruisfilet in porsies of gebruik 4 volstruissteaks en marineer dit in die gemengde soetrissiesous. Giet die soetrissiesous af sodra dit gemarineer is en panbraai die volstruissteaks in verhitte olie tot verlangde graad van gaarheid. Moenie dit oorgaar maak nie, dit neem sowat 6-8 minute vir medium gaar. Roer marinade by en verhit. Geur met vars suurlemoen- of lemmetjiesap asook met sout en vars gemaalde swartpeper. Sit voor op gestoomde broccoli of aspersies en sprinkel geroosterde sesamsaad oor.
|
|
|